Top Module Empty
Main Menu
Tuisblad
Maxi-nuus 8 Maart 2010 PDF Print E-mail

Maximus-gedagte:   “In die wedloop van die lewe moet jy nie vergeet om die resies te geniet nie.”

Uitslae en prestasies van leerders:

Hermerk van matrieks 2009:

Dertig matrikulante van 2009 het met die hermerk van vraestelle nog onderskeidings behaal.  Vyftig leerders het dus nou vier of meer onderskeidings behaal.

Geluk aan Neline Venter wat as die top Lewenswetenskapleerder van distrik D4 in 2009 aangewys is.

Geluk aan mnr. Prinsloo wie se Elektriese Tegnologie-uitslae die beste in distrik D4 was.


Gholf:

Op 2 en 3 Maart het ons in die kwartfinaal van die Voorsitterstrofee teen Woodhill 3-1 verloor.


Eerste hokkiespan:

Chané Botha, Kristy Jansen, Maryke van der Watt, Maryke Neft, Celiané Heyns, Jeandri (Brenda) Bester, Bianca Bronkhorst, Ingrid Jacobs, Nizanne Lourens, Lianza Bakker, Kristy Uys, Elisma Lourens,  Janica Wilke, Nandi Botha en Sian le Fleur.


Eerste rugbyspan:
Jonathan Lloyd, Allan Venter, Johan Wauts, Havier Roux, Janus Joubert, Albert Bakker, Phillip Proudfoot, Eraum Erasmus, Jacques Olivier, Dewaldt Walters, Sarel Snyman, Jaco Kriel, Stephan Myburgh, Riaan de Klerk, en Christiaan Burger.

Makro:

Ons wil graag ons ouers herinner om hul Makro-skoolkaarte te gebruik.  Indien u nie seker is of u kaart aan Hoërskool Centurion gekoppel is nie, kan u net by die inligtingstoonbank navraag doen.  In vandag se ekonomiese klimaat is die skool genoodsaak om van ekstra finansiële ondersteuning gebruik te maak.  Help ons asseblief!

  
 
Belangrike datums
Fri, Mar 12th, 2010
TIX-uitreik na Jakaranda-kinderhuis: 15:00-18:00.
Sat, Mar 13th, 2010
Wintersport (tuis).
Mon, Mar 15th, 2010
Akademiese uitstappie - Gr 12
Wed, Mar 17th, 2010
Beursaand vir gr. 8 en gr. 12
Wed, Mar 17th, 2010, @07:00 - 04:47
Akademiese uitstappie Gr 9
Fri, Mar 19th, 2010
Akademiese uitstappie Gr 10
Mon, Mar 22nd, 2010
Vakansiedag
Tue, Mar 23rd, 2010
Akademiese uitstappie Gr 11
Omsendbriewe
© 2007 Hoërskool Centurion
Webmasters: C. Kahl & E.M. Holroyd
Last Update 12 September 2008
This website is optimized for Internet Explorer 6 and higher.